Grootvee raswenners by die Windhoek skou

Die Windhoek-skou se beesbeoordeling het topgehalte Namibiese genetika ten toon gestel onder die leiding van PJ Budler van Texas. Altesaam was 341 grootvee vir die skou ingeskryf, uit die rasse Brahman, Boran, Afrikaner, Charolaise, Limousin, Braunvieh, Simbra, Simmentaler, Dexter en Angus.

Advertisments